My ma, Sarie, het hierdie stuk geskryf oor haar pa, Danie Blignaut, beter bekend as Blikkies. Volksblad is in my bloed. Danie (my pa) is gebore op… Read more “My ma se pa”
Daar is nie sóveel fout met ons nie
Ek gaan my nou ‘n bietjie lewenswys hou (ek is nie) en maak of ek die antwoorde op alles het (ek het nie). Maar deesdae gooi almal… Read more “Daar is nie sóveel fout met ons nie”
Kersfees by die bure
Vandag ek het vir Mary ontmoet. Mary Sebego. Mary is ‘n verpleegsuster, maar sy verpleeg nie meer nie. Sy het in 2010 opgehou. Die oormaat pasiënte by… Read more “Kersfees by die bure”
Going to the chapel
Ek is besig om ‘n troue te reël. (Ja, my eie, kleingelowiges.) As kind beplak jy jouself met grimering, draai jou in ‘n laken toe, trek jou… Read more “Going to the chapel”
Oom Bushy groet GWK
Op die rype ouderdom van 83, het Eric Reginald Oliver al ‘n voller lewe gelei as waarmee die meeste van ons kan spog. Oom Bushy, soos hy… Read more “Oom Bushy groet GWK”
Jy vir my, Suid-Afrika
Sondagnag het die eerste plaasmoord in die Steynsburg-distrik plaasgevind. Dit is nie die eerste plaasmoord in die land nie, en waarskynlik ver van die laaste af. Ek… Read more “Jy vir my, Suid-Afrika”
Die Grootmenswerklikheid
Die grootmenslewe is ‘n lokval waarteen niemand jou waarsku nie. Hoe weet jy nou eintlik jy is ‘n grootmens? Vir my was dit die oomblik toe my… Read more “Die Grootmenswerklikheid”
Internet Dating en Verloofringe
‘n Gebroke hart is die séérste seer. Een oggend, ná baie maande se stukke optel, trane en kluisenaarleefstyl, sit ek in my pajamas op my stoep, kat… Read more “Internet Dating en Verloofringe”
Liewe nuwe meisie
Liewe nuwe meisie, Daar is eintlik ‘n hele klub van ons. ‘n Vereniging. Sonder om op papier te bestaan of enige interaksie met mekaar te hê, is… Read more “Liewe nuwe meisie”
She wrote this article. You won’t believe what happened next!
Ek hou van sosiale media. Dit is hoe ek op hoogte bly van álles. Nuus in die buitewêreld, nuus in Suid-Afrika, katte wat toertjies doen en al… Read more “She wrote this article. You won’t believe what happened next!”